Spoegwolf
Spoegwolf
  • 47
  • 75 100 217
Spoegwolf - Berge (Official)
©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024
Berge (Album) is beskikbaar 7 Junie 2024
Vervaarding deur Spoegwolf
DOP: Damiane van Reenen
Live Footage: Eric T Graham
Editing: Damiane van Reenen
Assistant: Hugo Brand
Spoegwolf is
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
BERGE
Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
Music & Arrangement by Spoegwolf.
Lyrics
daar kom ’n rustigheid oor my
soos ’n afperiode
of na die opgooi
die son as jy alleen is
die see as jy stukkend is
ek dink dis wat ons kry
voor jy sag word
voor jy ophou skop
ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
daar lê ’n wereld tussen ons
en hulle steek kerse aan
maak asof ons aan kan gaan
kom ons sê dat ek okay is
dat jou flikkering ’n boodskap is
ek dink aan jou sekondes hier
voor ek sag word
voor ek ophou skop
ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
ek het jou soos my swaard van been
in die doderyk ingedra, alleen
ek weet daar is baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh
ek het jou soos ’n boot van been
tot die bodem van brein gesink
ek weet daar’s baie van ons, maar
ooh, ooh
ooh, ooh
ek het gehoop vir vrede
’n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande
berge
Переглядів: 72 395

Відео

Spoegwolf - Liefde Laat (Official)
Переглядів 334 тис.9 місяців тому
©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2023. Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music Written & Arranged by Spoegwolf. dis winter en jy ook ek was vêr en deurmekaar die k...
Spoegwolf - Cloetesville (Official)
Переглядів 183 тис.11 місяців тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die nuwe album, Lente, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Cloetesville: Original Song & Lyrics by Danie ...
Spoegwolf - Woud (Official)
Переглядів 482 тис.Рік тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit. Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf. Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Live Footage (Kirstenbosch): Damiane van Reenen Live Footage (Loftus Park): Eric T. Graham Live Footage (Mark's Park): Nathan Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit S...
Spoegwolf - Nuwe Reën (Official)
Переглядів 473 тис.Рік тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf DOP (Studio): Damiane van Reenen Live Footage: Eric T. Graham Editing: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd du Toit Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Nuwe Reën...
Spoegwolf - Erika Way (feat. Jodi Jantjies) [Official]
Переглядів 365 тис.Рік тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit en Jodi Jantjies Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die nuwe album, Dryf, beskikbaar 4 Desember op alle digitale platforms. Pre-save nou op Apple Music. Vervaardig deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Editing: Damiane van Reenen (en Chris von Wielligh) Colorist: Jarryd du Toit Ekstra hulp: Pieter Booysen en Werner Botha Spoe...
Spoegwolf bied aan: Droomland 2022
Переглядів 13 тис.Рік тому
Spoegwolf bring hul wêreld na die velde in Gauteng. Soos 'n sirkus in die nag slaan hulle Droomland op. Dis 'n fees met die land se beste bands, die grootste songs en feesvieringe soos diep vanuit 'n droom. Die verhoog staan reg, die musikante het hul kitare en dromme gecheck. Dit weergalm oral deur die land. Droomland. Kom saam op 3 Desember vir ons grootste fees ooit saam met amazing bands so...
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
Переглядів 1,1 млнРік тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Slapende Honde is beskikbaar op alle streaming platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing: Damiane van Reenen Cinematography: Damiane van Reenen en Jess Reid Video is geskiet op toer in Amsterdam, Ierland en Londen gedurende Augustus 2022. Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Alber...
Spoegwolf - Vergeet (Official)
Переглядів 826 тис.2 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2023 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Additionele Lirieke deur Albert van der Merwe Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing deur Chris von Wielligh Cinematography deur Hugo Brand en Frits Visser Vergeet is deel van Droombrief. Recorded & Performed by Spoegwolf. Produced by Spoegwol...
Spoegwolf - Bring my Geweer (Official)
Переглядів 677 тис.2 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2022 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Kletsrym Lirieke deur Albert van der Merwe Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms. Vervaardig deur Spoegwolf Editing deur Chris von Wielligh Cinematography deur Hugo Brand* 2nd cam Schalk Hanekom Pretoria en Potch footage deur Eric T Graham Bring my Geweer is deel van Droombrie...
Spoegwolf - Goud (Silwer Album Teaser)
Переглядів 49 тис.2 роки тому
Silwer (Album) beskikbaar 3 September 2021 op alle digitale platforms. © Spoegwolf 2021 Pre-Save nou op Apple Music Cinematography deur André Badenhorst Editing deur Chris von Wielligh Color Grade en Title Design deur Christiaan Rautenbach
Spoegwolf - Silwer (Official)
Переглядів 833 тис.2 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Silwer - 3 September 2021 Beskikbaar op alle streaming platforms. Music Video: Vervaardig deur Spoegwolf Editing: Chris von Wielligh Cinematography: Eric T. Graham, Andre Badenhorst Edit Assist: Eric T. Graham Baie dankie aan Harley Davidson Cape Town! Spoegwolf is: Danie du Toit Albert van d...
Spoegwolf - Bellevlei (Official)
Переглядів 1 млн3 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. Kaartjies en Links na shows: linktr.ee/spoegwolf Vervaardig deur Spoegwolf Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Hiram Koopman Lirieke: jy’s my vaka...
Spoegwolf - Op (Official)
Переглядів 544 тис.3 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. Kaartjies en Links na shows: linktr.ee/spoegwolf Vervaardig deur Spoegwolf Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Hiram Koopman Op: Song en Lirieke d...
Spoegwolf - Verander (Official)
Переглядів 2,4 млн3 роки тому
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle stroomdienste. Music Video: Vervaardig deur Spoegwolf Editing: Chris von Wielligh DOP: Hugo Brand Assistente: Frits Visser Baie dankie aan The Old Tannery Wellington vir die gebruik van venue. Spoegwolf is: Danie du Toit Albert van der Merwe Chris von Wielligh Mos...
Spoegwolf - Swart Vere (Official)
Переглядів 706 тис.3 роки тому
Spoegwolf - Swart Vere (Official)
Spoegwolf - Noorde live uit Sunset Recording Studios
Переглядів 107 тис.4 роки тому
Spoegwolf - Noorde live uit Sunset Recording Studios
Spoegwolf - Bittermaan (live uit ons sitkamer)
Переглядів 196 тис.4 роки тому
Spoegwolf - Bittermaan (live uit ons sitkamer)
Spoegwolf - Heen en Weer (Single Version)
Переглядів 348 тис.4 роки тому
Spoegwolf - Heen en Weer (Single Version)
Die Rivier: Trailer
Переглядів 24 тис.4 роки тому
Die Rivier: Trailer
Spoegwolf - Gordyne (Official)
Переглядів 578 тис.4 роки тому
Spoegwolf - Gordyne (Official)
Spoegwolf - Seile (Official)
Переглядів 685 тис.4 роки тому
Spoegwolf - Seile (Official)
Spoegwolf - Lenie Blou II (Official)
Переглядів 1,3 млн4 роки тому
Spoegwolf - Lenie Blou II (Official)
Spoegwolf - Lenie Blou III (Official)
Переглядів 2,4 млн5 років тому
Spoegwolf - Lenie Blou III (Official)
Spoegwolf - Storm (Official)
Переглядів 5 млн5 років тому
Spoegwolf - Storm (Official)
Spoegwolf Blou - Behind The Scenes
Переглядів 29 тис.5 років тому
Spoegwolf Blou - Behind The Scenes
Spoegwolf - Blou (Official)
Переглядів 1,2 млн5 років тому
Spoegwolf - Blou (Official)
Spoegwolf - Koma (Album Teaser)
Переглядів 56 тис.5 років тому
Spoegwolf - Koma (Album Teaser)
Spoegwolf - Winter (Official)
Переглядів 1,5 млн6 років тому
Spoegwolf - Winter (Official)
Spoegwolf - Geel (Official)
Переглядів 6 млн6 років тому
Spoegwolf - Geel (Official)

КОМЕНТАРІ

  • @steynvanniekerk4544
    @steynvanniekerk4544 12 годин тому

    wow, wow,wow. juls briljant,

  • @camilleburger8984
    @camilleburger8984 3 дні тому

    Befok!

  • @camilleburger8984
    @camilleburger8984 3 дні тому

    Befok!

  • @JohannesBadenhorst-uy9bl
    @JohannesBadenhorst-uy9bl 4 дні тому

    Ek love Jou songs baie spoegwolf

  • @333oneway
    @333oneway 11 днів тому

    Beste band ter wereld! ❤

  • @juanitaleroux2621
    @juanitaleroux2621 16 днів тому

    My top song van alle Afrikaanse songs.

  • @thealudik6417
    @thealudik6417 16 днів тому

    Mal oor julle musiek

  • @cmoss4530
    @cmoss4530 19 днів тому

    Ek julle music glad nie gelaik !ek die ou en sy vrou ontmoet Baie Oulik en hyt altyd Julle geluister en gese hy verstaan nie dat ek nie Julle music luister ! Vandag ek die liedjie geluister en dit gelaik , elke keer as ek Julle music luister dink ek so aan hom en sy vrou , mis hulle so maar na ek en my ex op gebruik het weet ek nie as mens welkom is. Vandag is ek mal oor Julle music !!!! Amazing ❤

  • @ConradSnetler
    @ConradSnetler 19 днів тому

    Die snit hou my rustig,anders kriewel die skerpioene,dank u: - Skei • Die stadigste,wreedste dood... Nie soseer die vrou, magteloos deur sommiges uit"gejou" Ek staar vreemde kinders agterna, skimme van myne. Hulle vee los hare vinnig, sonder om te dink,agter hul ore. Dit is my nou so elke paar dae beskore. Sjarmant hulself in spieëls uitkyk. Van dié oomblikke sal my ewig ontwyk. Vee voor eie deur. Kalmte verskeur. Oë nat. Hart vol. Vuiste bol. Tevergeefs.

  • @jman2906
    @jman2906 23 дні тому

    Liewe ouers 🤯

  • @UrsulaZA
    @UrsulaZA 26 днів тому

    Julle maak my iets verlang wat ek nog nooit gehad het nie - briljante musiek

  • @Mikeylarry945
    @Mikeylarry945 28 днів тому

    Mero se favourite song 💯

  • @mcglashnadams3044
    @mcglashnadams3044 Місяць тому

    Beste Afrikaans band ooit waneer tree Jule weer in Paarl op

  • @cornetwaldeck8620
    @cornetwaldeck8620 Місяць тому

    Hierdie heal depression........

  • @gerard1330
    @gerard1330 Місяць тому

    Nee kyk fok al die Ander-julle musiek is tydloos -Lekke Danie & band!!!

  • @rouxpieters46
    @rouxpieters46 Місяць тому

    Manne julle mag maar!!!! Maak meer en meer asb

  • @artarianotes
    @artarianotes Місяць тому

    Amazing lyrics en so 'n beautiful song, jul musiek is awesome!

  • @DaveBrendondeBurgh
    @DaveBrendondeBurgh Місяць тому

    Ek't nou seker 5 keur na die song geluister... Besonders mooi en hartseer, maar incredible. My donner, julle mag maar...

  • @MassynPauli
    @MassynPauli Місяць тому

    Love it 💪🏼💪🏼💪🏼💪🏼

  • @bobuma4881
    @bobuma4881 Місяць тому

    Wat is Nederlands toch mooi als het geen ABN is. Rowwen Hèze Limburgs; De Kast Fries; Nedersaksisch én dus ook Afrikaans. Heel mooi !!

  • @oj4249
    @oj4249 Місяць тому

    My gunstelling Van die album is “Slaap”. Kort ‘n musiek Video 👀😅.

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 Місяць тому

    Kuns!!! Jul stel nooit terleur!! 🩵🤍🩵😌

  • @jetj7812
    @jetj7812 Місяць тому

    Wauw geweldig ❤️

  • @conradsnetler4551
    @conradsnetler4551 Місяць тому

    Saam met Jim Beam sal díé kunswerk die skerpioene verdrink...

  • @LINDAH777
    @LINDAH777 Місяць тому

    Gr8 ❤❤❤❤❤❤

  • @jacoolivier4145
    @jacoolivier4145 Місяць тому

    Freddy Mercury,Michael Bolton,Meatloaf ,Danie Reenwolf - goeie stemme ,goeie musiek

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 Місяць тому

    Mooi mooi mooi! Hoop om julle weer in Sydney te sien-2025!

  • @helie4279
    @helie4279 Місяць тому

    Musiek wat sin maak...betekenisvol 💙

  • @user-tu2vl8zv8f
    @user-tu2vl8zv8f Місяць тому

    Julle maak pragtige musiek Spoegwolf!! Hou so aan!

  • @romacronje9042
    @romacronje9042 Місяць тому

    This song means more than you can imagine to most. Thank you Danie once again for sharing your voice to carry us through the best and the worst of times

  • @nielpieterse1862
    @nielpieterse1862 Місяць тому

    Well done julle dis flipin awesome!

  • @boschtermusic
    @boschtermusic Місяць тому

    Epic!!! 🔥

  • @Music_lyrics-brandon
    @Music_lyrics-brandon 2 місяці тому

    teleurgesteld is n nee as dit kom by julle Love julle musiek keep up the good work die is nou op repeat 🔂 🎉🎉❤❤❤❤

  • @WCGO.
    @WCGO. 2 місяці тому

    Ongelooflik wow!

  • @Dylan_van_Graan
    @Dylan_van_Graan 2 місяці тому

    Ek wil na jou kyk Ek wil jou baadjie soek Jy weet ek speel vir tyd Voor jy uitgaan En die wêreld face Toe ek jou ontmoet Was ek klaar gereis Ses en twintig jaar lank Ek hardloop uit Ons dans by die kar Maar buite tyd Jou voete verward Ons lywe ryg Toe ek jou ontmoet Het die vloer gestyg Na ses en twintig jaar En 'it storm in jou kop vanaand As jy so kyk Swart soos die see Skeer dit weer in my Sien jy al deur? Na wat hier aangaan Dit was ‘n koma Maar ek't jou ontmoet En ek het opgestaan Na ses en twintig jaar En 'it storm in jou kop vanaand As jy so kyk En 'it storm in jou kop vanaand As jy so kyk Weet ek daar is iets Rein in my Jou in my Rein in my Jou in my En 'it storm in jou kop vanaand As jy so kyk

  • @HenrivanderRyst
    @HenrivanderRyst 2 місяці тому

    Dankiel.

  • @samvos6252
    @samvos6252 2 місяці тому

    ware kuns … n ewige taal, spoegwolf

  • @lelaniedebruin2905
    @lelaniedebruin2905 2 місяці тому

    love dit

  • @Ft_ariane
    @Ft_ariane 2 місяці тому

    Julle musiek is my lewe!!!!!!🤩❤️🥺🤟🔥

  • @coenienel3505
    @coenienel3505 2 місяці тому

    Rock on guys love your music 🎶

  • @roccoboyce4319
    @roccoboyce4319 2 місяці тому

    😮😮😮 legends!!! Julle stel nooit teleur nie.

  • @zeniedelport7412
    @zeniedelport7412 2 місяці тому

    DANIE JOU YSTER!!

  • @yolandijansenvanvuuren2283
    @yolandijansenvanvuuren2283 2 місяці тому

    Love Love love it!!! Soveel baie indie woorde!

  • @woutvink5593
    @woutvink5593 2 місяці тому

    Super, groeten uit Holland ,Schevenigen.

  • @mapiesmorningmusicandafter8200
    @mapiesmorningmusicandafter8200 2 місяці тому

    HY OP REPEAT

  • @mapiesmorningmusicandafter8200
    @mapiesmorningmusicandafter8200 2 місяці тому

    NEE WHAT MASTERPIECES ALL THE WAY SPOEGWOLF 4EVER

  • @CarinaStock
    @CarinaStock 2 місяці тому

    Die nuwe Stef Bos!!

  • @christiaandebeer8669
    @christiaandebeer8669 2 місяці тому

    So bly ek is Afrikaans en kan die wonderlike musiek luister 🔥👏🏻. Julle is vokken amazing

  • @jacquesoosthuizen1015
    @jacquesoosthuizen1015 2 місяці тому

    Julle is my tiepe mense👀

  • @carlversus6566
    @carlversus6566 2 місяці тому

    Uitstekend soos altyd manne